Bianca Hendrikse
Dorp/Stad waar jy woon:
Johannesburg
Beroep:
Tutorsentrum onderwyseres en Naskool eienares
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ja, ek het presies n dekade terug (2016) aan Sarie Voorbladgesig deelgeneem, toe in n jonger kategorie, natuurlik. Dit was een van die hoogtepunte van my 30's.
Nou in my veertigs lyk my lewe soveel anders, maar sekere dinge tog dieselfde en ek is weer lus vir so ongelooflike ervaring, 'n uitdaging, groei en om myself weereens uit my gemaksone te druk.
Ek wil vertel van hoe mens kan mooi wees na die lelik en kan sag wees na harde tye…
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Fantalla
3 woorde wat jou goed opsom:
Opreg, Betroubaar, Realisties
