Maureen Pienaar-Schoeman
Dorp/Stad waar jy woon:
Oudtshoorn
Beroep:
Verkoopsbestuurder
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Dit is heeltemal uit my gemaksone en ek het hierdie uitdaging nodig.
Nee, ek het nog nooit van tevore ingeskryf nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Fantasties!
3 woorde wat jou goed opsom:
Gelowig, Deernisvol, Vasberade
