Lourentia Moll
Dorp/Stad waar jy woon:
Jeffriesbaai
Beroep:
Formwork en scaffolding designer
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in vir die Sarie Voorblad Gesig omdat dit vir my ’n viering van selfvertroue, groei en egtheid is. Dit is vir my ’n geleentheid om my storie te deel en ander vroue te inspireer om hul eie pad met trots te stap. Dit is die derde jaar wat ek inskryf, en elke jaar beteken dit vir my nog meer.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
My gunsteling woord in Afrikaans is “hoop” – want dit dra lig, krag en die wete dat môre altyd nuwe moontlikhede bring.
3 woorde wat jou goed opsom:
STERK, Eg, Inspirerend
