Gerna Sivewright

Dorp/Stad waar jy woon:

Glencairn Heights

Beroep:

Logistics co-ordination en kunstenaar

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het vandag hierdie kompetisie op Instagram raakgesien en besluit om sommer dadelik in te skryf—before I change my mind 😄. Ek het nog nie voorheen ingeskryf nie, maar ek glo mens moet soms net die kans vat en kyk wat gebeur. Om ’n vrou te wees is vir my ’n viering—van krag, sagtheid en selfvertroue—en ek is ongelooflik trots op hoe ver ons gekom het. As ek die geleentheid kry, sal ek dit met styl, ’n bietjie humor en baie egtheid aanpak

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Bromponie

3 woorde wat jou goed opsom:

Humoristies, Kunstig, Opreg

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media