Cheney Pretorius

Dorp/Stad waar jy woon:

Amanzimtoti

Beroep:

Fotograaf

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het al voorheen ingeskryf, ek skryf weer in want dit is een van my doelwitte. Ek glo as jy n droom het of n doelwit doen alles wat jy kan om dit te kan bereik.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Lekker

3 woorde wat jou goed opsom:

liefdevol, Lojaal, Geloofsgedrewe

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media