Megan-lee Loubser
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
Student
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek is in die model industrie en is absoluut mal oor die fotografie deel van dit! Ek doen ook baie kompitisies en vaar goed in dit. Ek het in 2025 ook in geskryf vir Sarie nuwe gesig, so ek hoop op goed te vaar hierdie keer.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Passievol
3 woorde wat jou goed opsom:
Sag, Natuurlik, Liefdevol
