Mari Krige
Dorp/Stad waar jy woon:
Secunda
Beroep:
Tegniese klerk
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het ingeskryf op aanbeveling van iemand wat ek ken, en gedink kom ons probeer en gee dit n kans.
Eks nie lank, ek sproete en selluliet, maar ek is "unapologetically" me. Kleurvol, Stylvol en aktief en altyd lus vir n challenge. Indien ek gekies word, wil ek graag wys dat sproete ook mooi is, en dat dit nie n Vlek is, maar vrek mooi kan wees.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
lekker, dit kan op so baie manier gebruik word om dinge te beskryf
3 woorde wat jou goed opsom:
energiek, kleurvol, Kreatief
