Welmie Erasmus
Dorp/Stad waar jy woon:
Swellendam
Beroep:
Somatoloog, Estetiese Laser Terapeut
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek vat’n kans, en wil graag iets vir myself doen die jaar buite my “comfort zone”!
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Verseker
3 woorde wat jou goed opsom:
Spontaan, Grapperig, Vol lewe