Ronell Damon
Dorp/Stad waar jy woon:
Strand
Beroep:
Mondhigienis
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
My inskrywing vir die Sarie voorbladgesig kompetisie is vir my n spesiale eer betoon aan my liewe Ma wat 7maande gelded oorlede is. Sy het vir my as jong tiener aangespoor om aan skoonheid kompetisies deel te neem. Die ligte,glans en kameras het my as jong Meisie heeltemal betower! Die lewe het egter n kronkel pad met my gestap met n skokkende kanker diagnose op 15 jaar oud. Danksy God se genade is ek lewende getuie van geloof en gebed! Met hierdie inskrywing wil ek my 15jarige self trots mask vir Al die struikelblokke wat sy moes oorkom in haar lewe. Ek wil hierdie platform gebruik om die stigma van geslagsgweld teen vroue en kinders aan te spreek . As professionel vrou was dit my verskriklik moeilike pad. Hierdie inskrywing is vir my n persoonlike viering van my dapper stryd en my pad na genesing en selfvertroue
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Dankbaar
3 woorde wat jou goed opsom:
Goedhartig, Sondassie, Gelukkig