Orpha Swart

Dorp/Stad waar jy woon:

Johannesburg

Beroep:

Sosiale Werk Student

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir Sarie voorblad want dit skep n unieke geleentheid vir vroue. Sarie verteenwoordig die moderne vrou, sterk, vasberade dog sag. Wie nie waag nie wen nie!

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Snoesig

3 woorde wat jou goed opsom:

Vasberade, Hardwerkend, Liefdevol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media