Charné Viljoen

Dorp/Stad waar jy woon:

Groot-Brakrivier

Beroep:

Dominee

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek wil graag myself uitdaag om in hierdie jaar dinge buite my gemaksone aan te pak. Ek glo dat dit nodig is om buite jou gemaksone te beweeg, sodat groei in jou lewe kan plaasvind. Sarie tydskrif simboliseer nog altyd vir my elegansie en vroueseun (Women empowerment) – dit is vir my belangrik om vroue om my te steun en te bemoedig waar ek kan.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Kolwyntjie

3 woorde wat jou goed opsom:

rustig, passievol, mamma

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media