Erin Ferreira
Dorp/Stad waar jy woon:
Port Elizabeth
Beroep:
Yacht Stewardess
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Hierdie is die derde keer wat ek inskryf vir SARIE Voorbladgesig, maar dié keer meer ervare, volwasse en vol selfvertroue. Vir die laaste paar jaar het ek in die buiteland gewerk en kan ek meer as ooit daarvan getuig dat Suid-Afrika 'n besonderse land is. Dit sal vir my 'n voorreg wees om iets eg aan Suid-Afrika te ervaar en ek kan nie dink aan iets beters as SARIE Voorbladgesig nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Samesyn
3 woorde wat jou goed opsom:
Georganiseerd, Betroubaar, Positief