Mégan van Rooy

Dorp/Stad waar jy woon:

Oudtshoorn

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Om vir elke meisie te wys ons is almal totaal en al verskillend, maar ewe pragtig op jou unieke wyse. "The beauty of another girl, is never the absence of your own"

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Koningin

3 woorde wat jou goed opsom:

Snaaks, Modieus, Liefdevol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media