Mikayla Klerck

Dorp/Stad waar jy woon:

Stellenbosch

Beroep:

Nagraadse student in Bemarking op Stellenbosch

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Om mens se ‘Hoekom?’ te ken, is seker een van dié belangrikste dinge om te weet deur elke lewensfase.
Te veel het ek al vir myself gesê “Nou nou.” “Môre.” “Wanneer ek bietjie gewig verloor.” “Wanneer my hare langer is.” “Volgende maand.” “Nadat ek klaar geswot het.” Later, later, later. En die snaakste ding is – ek stel dit net heeltyd uit, sonder dat iets gebeur.
Maar my ‘Hoekom?’ vir 2025 is NOU. Om ‘authentically me’ te wees en myself te aanvaar vir wie ek is.
So hierdie jaar skryf ek in vir Sarie Voorbladgesig om NOU myself daar buite in die groot wêreld te sit met die kennis en wete dat ek genoeg is.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Pantoffel

3 woorde wat jou goed opsom:

Sprankelend, Energiek, Hardwerkend

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media