Lianke Vorster

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek skryf in omdat ek glo my storie kan ander inspireer. Op net 16 het ek ’n laborroskopie ondergaan – iets wat nie algemeen is vir iemand van my ouderdom nie. Dit het my nie net fisies nie, maar ook emosioneel sterker gemaak. Ek wil wys dat ware krag nie net in ’n mooi gesig lê nie, maar in die stories agter daardie glimlag. Ek wil ’n stem wees vir jong meisies wat ook uitdagings in stilte hanteer – en bewys dat jy steeds met selfvertroue kan skyn.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Brein pouse

3 woorde wat jou goed opsom:

Openhartig, Stylvol, Altyd-hulp-gereed

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media