Natasha Prinsloo
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
Direkteur van Operasies
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek wil graag mense se dag maak deur my glimlag. Ek hoop dat hulle sal sien dat innerlike skoonheid die belangrikste is.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Fantalla
3 woorde wat jou goed opsom:
Positief, Spontaan, Goedhartig