Angie Miller

Dorp/Stad waar jy woon:

Krugersdorp

Beroep:

Business Solutions Catalyst

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Dit is maar iets wat ek voel n mens die geleentheid gee om n ander vlak van mens self te ondek en bietjie te lag.

Daar is nog soveel mooi in die lewe maar mens waardeur nie altyd wat jy het en hoe bevorreg mens is om dit wat Jesus jou mee seen te he nie, die lewe raak gejaagd en mens stop nie meer om in te neem en werklik te leef nie….

Om sulke dinge te elke nou en dan te waag ,doen of aan deel te neem, dink ek sit meer sonskyn in mens se eie daaglikse gejaag nou en dan. Wie nie waag nie sal nooit weet nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Draadloos – Wireless

3 woorde wat jou goed opsom:

Uniek, Vermakerig, Nederig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media