LIANA MOOLMAN

Dorp/Stad waar jy woon:

CENTURION

Beroep:

CA(SA) CFO

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Een van my vriendinne het dit voorgestel. Ek word hierdie jaar 40 en sal graag vir my kinders, veral my dogtertjie, wil wys dat mens nooit te oud is om iets nuuts te probeer of heeltemal buite jou gemaksone te doen nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Oertel

3 woorde wat jou goed opsom:

Opreg, Spontaan, Vriendelik

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media