Milan Mienie

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek is 'n introvert en vir lank het ek gedink dit beteken ek moet op die agtergrond bly. Met tyd het ek besef dat daar wel krag in stilte is, dat 'n mens nie hard hoef te praat om raakgesien te word nie. Ek kyk met fyn oë na mense en die wêreld rondom my, en ek glo dat ware skoonheid van binne af begin. Om vir Sarie Nuwe Gesig in te skryf is vir my 'n groot stap buite my gemaksone, maar ook 'n geleentheid om te wys dat 'n stil stem ook 'n storie het wat die moeite werd is om gehoor te word. Ek wil wys dat jy jouself kan wees sonder pretensie en steeds straal.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Nostalgies

3 woorde wat jou goed opsom:

Deernisvol, Beskeie, Saggeaard

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media