Santie Loubser
Dorp/Stad waar jy woon:
Melkbosstrand
Beroep:
gastehuis eienaar
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
My oorlede lewensmaat het 10 jaar lank gedreig om my in te skryf, maar ek wou nie toegee nie. Ek doen dit nou vir hom. Hierdie een is vir jou, Ronnie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Welwillendheid
3 woorde wat jou goed opsom:
Empatie, Vasberade, Hardwerkend