Zeta Schoonbee
Dorp/Stad waar jy woon:
Somerset-Oos
Beroep:
Engelse Aanlyn Wereldwye Taalopleiding (TEFL)
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek wil graag inskryf vir Sarie Voorbladgesig 2025, omdat ek trots is op die jong vrou wie ek vandg is. Ek glo dat ek 'n unieke storie en persoonlikheid het, wat ander vroue van alle ouderdmme kan inspireer.
Hierdie geleentheid wat Sarie Tydskrif bied, sal nie net vir my help om my selfvertroue op te bou nie, maar ook om vir ander te wys dat skoonheid in verskeie vorms en agtergronde voorkom. Ek skryf in met die doel om ander vroue aan te moedig om uitdagings met twee hande te gryp en aan te pak, want dit is immers 'n geleentheid!
Dit sal vir my 'n ongelooflike groot voorreg wees om deel te wees van iets wat Afrikaanse vroue vier en bemagtig.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Madeliefie
3 woorde wat jou goed opsom:
Uniek, Stralend, Omgee