Janine Paulsen

Dorp/Stad waar jy woon:

Durbanville

Beroep:

Rekenmeester

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het laasjaar in Desember my 40ste verjaarsdag gevier! Wat 'n beter tyd as nou om my horisonne te verbreed? 40 is so 'n belangrike getal in die Bybel en meestal moes mense 40 jaar wag voor iets groots gebeur het in hul lewe. Ek voel op 40 het ek die selfvertroue, volwassenheid en spontaniteit om aan so iets te kan deelneem. Sou ek wen, weet ek ek sal die titel as Sarie se Nuwe Voorbladgesig met trots dra en Sarie kan verteenwoordig met integriteit en waardigheid.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Kooi

3 woorde wat jou goed opsom:

Energiek, Godvresend, Liefdevol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media