Mana-Zita Bosch

Dorp/Stad waar jy woon:

Durbanville

Beroep:

Grimeerkunstenaar & Fotograaf

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Wie nie waag nie wen nie en die vraag is eintlik, hoekom nie inskryf nie?

Om elke dag voluit te leef met n positiewe gesindheid teenoor myself en ander is n MOET. Positiwiteit is aansteeklik en ons as die skoner geslag het dit daagliks nodig al is dit 20% van liefde wat jy vir JOUSELF daagliks voer maak ons 'n verskil teenoor onsself en die mense om ons.

Ek skryf in vir elke vrou wat dink sys nie goed genoeg nie, maer genoeg nie of vir die vrou wat oor gekyk word want sy voel nooit mooi genoeg nie. ALMAL is goed genoeg om in te skryf.

Ek gee liefde aan myself vandag om te waag en om ander die krag te gee om te besef ons is geliefd maak nie saak wat nie, vat plek op en straal.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Katjiepiering

3 woorde wat jou goed opsom:

Positief, Kunstig, Dromer

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media