Elaine van Hulst
Dorp/Stad waar jy woon:
Modimolle
Beroep:
Bemarker
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Want dis my 'authentic-self'
Ek is mal oor fotos, model werk, mode, skoonheid en alles wat mooi is.
Ek glo vas in positiewe denke, liefde, sagtheid en omgee. Dit bring ons deur die lewe!
So om te glimlag op fotos, om grimeer te word en iemand se 'sparkle' uit te bring is wat my lewe vol maak
Ek voel in jou oe verklap jy al jou geheime en fotos het daardie gawe om oomblike intiem vas te vang
God se liefde skyn van binne deur jou oë en verklap jou geluk in jou glimlag, so as ek dit vir iemand daar buite kan wys en hulle gaan ook na daardie liefde smag, dan is ek gelukkig! ♥
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Fantasties
3 woorde wat jou goed opsom:
Spontaan, ‘Shining Light’, Liefdevol