Chantel Kotze
Dorp/Stad waar jy woon:
Brackenfell
Beroep:
Krediet bestuurder
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Mag ons almal op n plek kom in ons lewe wat ons kan se "Its well with my soul" nie die geluk wat die wêreld ons bied maar jou identiteit in Christus en om werklik "vry" te wees in jou menswees.
Here het my geroep op my naam en ek is wat Hy oor my gespreek het.
Ons almal het n storie om te vertel…mag ons storie n getuienis wees vir ander en n inspirasie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Geestesoog
3 woorde wat jou goed opsom:
Gelowig, Opreg, Passie