Chante Pieterse
Dorp/Stad waar jy woon:
Langebaan
Beroep:
Media en Visuele Produksie Bestuurder
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek is tans n 30 jarige enkel mamma wat nounet uit n egskeiding gestap het. Ek het my hele lewe as n persoonlike afrigter vrouens gemotifeer om die beste weergawes van hulself te word. Nou is ek op n plek waar ek besig is om die beste weergawes van myself te ondek en te word. Ek kan boeke skryf oor wat die Here besig is om in my lewe te doen en hoe die Here my gebruik om n verskil nie met in die koningkryk maar in Ander vrouens se lewens te maak. En op die ou einde van die dag is dit my grootste droom,vir my lewe om n "testimony" van die Here se goedheid en genade te wees. Elke vrou verdien om te weet dat die Here haar bemin, dat Jesus haar so lief het en dat Hy n Groot en wonderlike plan vir haar lewe het. Vrouens moet hulle identiteit in Christus vind en veral vrouens wat deur n egskeiding is,n gebroke huwelike of n verhouding is, moet weet daar is "redemption" in Christus, Jesus is nie klaar met Jou stories nie en ek hoop deur in te skryf en die kans te kry om stories te deel,dat dit al is dit net 1 vrou , se lewe sal verander.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Bemin
3 woorde wat jou goed opsom:
Betroubaar, Kampvegter, Dromer