Lara de Jager
Dorp/Stad waar jy woon:
Tulbagh
Beroep:
Apteker
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Sarie verteenwoordig dinamiese vrouens. Dit is so belangrik in die wêreld van vandag waar sosiale media 'n valse beeld van skoonheid uitbeeld. 'n Pragtige vrou is wel mooi, maar vrouwees behels soveel meer as net 'n mooi glimlag. Sarie beeld werklike skoonheid vir my uit en dit is sterk, gedrewe vrouens wat rolmodelle is. Ek skryf in met die hoop om dit vir ander vroue te wees.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Woelwater
3 woorde wat jou goed opsom:
Gedrewe, Integriteit, Passievol