Cara Kilian
Dorp/Stad waar jy woon:
Johannesburg
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Vir die bloodstelling, en uitdaging. Ek wil graag eendag internationaal verskyn op tydskrifye se voorblaaie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Fenomenaal en Kinkel
3 woorde wat jou goed opsom:
Kreatief, Impulsief, Doelgerig