Nadia Nel
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
Manager by Feline Spa
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Die lewe is te kort om nie so kans aan te gryp nie. Hierdie voel soos die perfekte kombinasie van pret en n bietjie flair. Ek is hier om die reis te geniet en hopelik ander te inspireer om die selfde te doen.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Spookasem
3 woorde wat jou goed opsom:
Vrolik, Spontaan, sprankelend