Marezelda Combrinck
Dorp/Stad waar jy woon:
Alberton
Beroep:
Ek het my eie besigheid in die opvoedkundige veld.
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek hou daarvan om myself uit te daag en hierdie is 'n heerlike uitdaging om aan deel te neem.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Kiertsregop
3 woorde wat jou goed opsom:
Passievol, Hardkoppig, Gedrewe