Carla Fourie

Dorp/Stad waar jy woon:

Durbanville

Beroep:

Funksie koördineerder

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

My ouma koop al jare lank die Sarie en ek bewonder al van kleins af al die meisie wat ingeskryf het vir Sarie Voorblad, asook die wenners.
Dit is vir my 'n nuwe uitdaging. Ek speel gereeld model vir studente in die skoonheidsbedryf en geniet die transformasie wat hulle met my gesig doen. Ek kan net dink wat Sarie vir my kan beteken!

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Pret

3 woorde wat jou goed opsom:

Spontaan, Empatie, Getrou

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media