Hesti Lourens
Dorp/Stad waar jy woon:
Somerset Wes
Beroep:
Digter/Skrywer (En tuisonderrig ma)
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Waarom op hierdie reis gaan?
Wel, as ek iets van wat ek van innerlike skoonheid ontdek het met ander kan deel – hoekom dan nie?
Ek het soveel mooi om te deel!
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Sterrewag
3 woorde wat jou goed opsom:
Sprankelend, Diepsinnig, Eg