Carla Uys
Dorp/Stad waar jy woon:
Stellenbosch
Beroep:
Huismamma
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek wil graag vir myself bewys ek kan ook my gesig vertoon op 'n aanvaarbare platvorm.
Ek is lief vir die skoonheid op sy eenvoud en wil meer betrokke raak by Sarie!
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
onvoorwaardelik
3 woorde wat jou goed opsom:
Opreg, Liefdevol, Optimisties