Debbie Roux
Dorp/Stad waar jy woon:
PAARL
Beroep:
Eie Besigheid
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het onlangs nuwe foto's vir my portefeulje laat neem en my agent en my dogter het my aangemoedig.Ek wil ook vroue aanmoedig om ten spyte van besige lewens tussen werk en kinders om tyd te maak om jouself goed te versorg.Jy as Vrou en mamma verdien dit.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Passie
3 woorde wat jou goed opsom:
Nederig, passievol, deernisvol