Megan van Breda

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek skryf in omdat elke meisie `n storie dra van hoop,krag en mooi wees en ek wil graag myne deel. Ek is trots op wie ek is. `n dromer en `n voorbeeld dat dit nooit te laat is om jou drome uit te leef nie. Ek glo in innerlike skoonheid karakter en `n hart wat ander dien. Hierdie inskrywing gee my die geleentheid om my unieke lig te laat skyn en vir ander ook hoop te gee dat hulle wel gesien word en hulle lig ook kan skyn. Dankie

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Kolwyntjie

3 woorde wat jou goed opsom:

Sagmoedig, Sprankelend, Nederig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media