Cameron Rudden
Dorp/Stad waar jy woon:
Centurion
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Ek skryf in vir SARIE se Nuwe Gesig kompetisie omdat ek myself altyd beperk het tot uitdagings binne my gemaksone. Ek het n defnitiewe besluit geneem dat ek nie meer so wil lewe nie. Ek wil nuwe uitdagings aanpak om mself die kans te gee om te groei en in die proses my familie, my vriende en die belangrikste myself iets te gee om trots op te wees.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
kolwyntjie
3 woorde wat jou goed opsom:
goedhartig, vergewensgesind, nederig