Jade Sampson
Dorp/Stad waar jy woon:
Johannesburg
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Ek is in ‘n Engelse skool en Sarie tydskrif is my gunsteling Afrikaanse tydskrif.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Pantoffels
3 woorde wat jou goed opsom:
Lojaal, Humoristies, Liefdevol