Reeze Zeuner
Dorp/Stad waar jy woon:
Kempton Park
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Ek Reeze wil wys dat jy nie eers "groot" hoef te wees om 'n impak te maak nie. Met my eie stem en my eie sprankel, wil ek 'n boodskap uitdra dat jy moet vonkel in 'n wêreld wat jou lig nodig het.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
'Vonkel" is my woord – borrels, sterretjies en 'n glimlag wat nie wegkruip nie.
3 woorde wat jou goed opsom:
Sprankelend, Lewendig, Uniek