Annemieke Pienaar
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
LLB
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Daar is ‘n gesegde wat se: ” wie nie waag nie sal nie wen nie” daarom wil ek myself die kans gun om te waag saam met al die ander beeldskone vrouens.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Asemrowende.
3 woorde wat jou goed opsom:
Spontaan., Gedrewe., Passievol.