Jana Joubert

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek skryf in vir Sarie Nuwe Gesig 2025 om te wys dat jy nie perfek hoef te wees om mooi te wees nie – jy moet net jouself wees. Ek lag hard, dra soms pantoffels winkel toe en my hare het ’n wil van hul eie, veral op reënerige dae. Ek hou van myself – met al my eienaardighede – en glo dis juis daardie egtheid wat ’n mens mooi maak. Mooi begin waar jy ophou probeer om iemand anders te wees. Sarie se voorblad verdien egtheid!

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Frilletjies

3 woorde wat jou goed opsom:

Spontaan, Saggeaard, Snaaks

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media