Ilke van Huffel

Dorp/Stad waar jy woon:

Oudtshoorn

Beroep:

Tandarts

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Wie nie waag nie wen nie!Kort en kragtig soos ek.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Beeldskoon

3 woorde wat jou goed opsom:

Hardwerkend, Vriendelik, Sag

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media