MARIAAN COETSER
Dorp/Stad waar jy woon:
BRONKHORSTSPRUIT
Beroep:
RADIOGRAFIS
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in vir Sarie se voorbladgesig kompetisie omdat ek glo dit is tyd dat ons as vrouens begin besef dat ware skoonheid nie iets is wat jy aantrek nie, maar iets wat van binne af straal. Hierdie inskrywing is heeltemal buite my gemaksone, maar dit is presies hoekom ek dit doen. In 2025 het ek besluit om dinge bietjie vir myself te doen, om die lewe buite my elke-dag-rol as ma, besigheidsvrou en versorger te verken. Ek wil iets by vroue skep dat jy jouself ook mag kies. Dit gaan nie oor volmaakte grimering of perfekte lyne nie – dit gaan oor egtheid, selfvertroue, en om dapper te wees in wie jy is.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
opkikker
3 woorde wat jou goed opsom:
SPONTAAN, ENTOSIASTIES, SENSETIEF