Heidi Betz
Dorp/Stad waar jy woon:
Lydenburg
Beroep:
Stay-at-home mom
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Elke Vrou het Haar eie unieke lig wat skyn en ek wil graag my lig gebreik om ander vrouens se lewens aan te raak! Om n ware Spreuke 31 Vrou te wees!
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Bakgat
3 woorde wat jou goed opsom:
Authentic, Confident, God-vreesnd