Lizca van Deventer

Dorp/Stad waar jy woon:

George

Beroep:

Sport- & Geleentheidskoördineerder

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Eerstens om aan myself te bewys "that I'm worth it" en dat die lewe se oppe en affe my nie kan breek nie.

Ek sal ook graag wil staan vir ander mammas, enkelmammas en "gewone" supervroue, wat die lewe nie altyd so maklik het nie.

Ek bekyk dit elke jaar wanneer inskrywings oopmaak, maar oortuig myself dan gou weer om te vergeet daarvan.
Hierdie jaar is wel anders, want my ousus het my "genomineer".
So ek het lank gewonder moet ek of moet ek nie en besluit wat het ek dan nou om te verloor!
Ek doen hierdie nie om iets te bewys of iets te bereik nie, maar bloot net vir MYSELF!
Om te weet – ek IS waardig en ek IS genoeg!

En ook sommer net om my bietjie buite my comfort zone te plaas!

So hier gat ons, wie nie waag nie, wen nie!

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

FAMILIE

3 woorde wat jou goed opsom:

Godvresend, MAMMA, Deursettingsvermoë

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media