Lize Daniëlle Naudé
Dorp/Stad waar jy woon:
Wellington
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Ek geniet dit om afgeneem te word en dit is 'n goeie geleentheid as eerste blootstelling vir my.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Pamperlang
3 woorde wat jou goed opsom:
Energiek, Vasberade, Selfversekerd