Ischke Kruger
Dorp/Stad waar jy woon:
Langebaan
Beroep:
Aanlyn Winkel / Tuis bly mamma
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Dit sal vir my ń groot voorreg wees om op elke gesin se koffie tafel te wees.
Om vrouens te inspireer dat dit nooit te laat is om jou drome te volg nie. Daar is ń perfekte tyd vir alles, mens is nooit te laat nie.
Ek is ń mamma van 2 kinders, en vanaf ek kan onthou wou ek graag op die populêre boek se voorblad verskyn, en om eendag dit vir my dogtertjie te wys sal baie spesiaal wees aangesien Sarie al vir baie geslagte in my familie gelees word.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Opkikker
3 woorde wat jou goed opsom:
Lojaal, Liefdevol, Spontaan