Danika Groenewald
Dorp/Stad waar jy woon:
Kaapstad
Beroep:
Admin Assistant
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het besluit om hierdie jaar dinge aan te pak wat ek nog altyd wou doen omdat ek voel ek het meer selfvertroue ontwikkel, en die SARIE Voorbladgesig was een van my doelwitte. Ek dink dit vat baie van 'n mens om jouself so in die kollig te sit en ek is trots op myself dat ek uiteindelik die selfvertoue het om hierdie van my "bucket-list" te kan afhaal!
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Glinster.
3 woorde wat jou goed opsom:
Geduldig, Snaaks, Kreatief