Mariana Jordaan
Dorp/Stad waar jy woon:
Beaufort Wes
Beroep:
Bestuurder/Admin
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
"My vriendin. Sarie" bied aan elke vrou oud en jonk die geleentheid om goed te voel oor haarself en ek het besluit hierdie is my jaar om 'n nuwe uitdaging van vrouwees aan te pak.Om te lewe vol dankbaarheid vir elke sekond wat hierdie lewe my bied.Elke vrou is uniek en ek glo elkeen van ons kry ons skoenlapperdag.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Dankie
3 woorde wat jou goed opsom:
Reguit, Praatsaam, Optimisties