Mia Blaauw

Dorp/Stad waar jy woon:

Bellville

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek hou daarvan om myself uit te daag en nuwe dinge te probeer, en ek dink hierdie kompetisie is die ideale geleentheid daarvoor.’n Voorbladgesig is iemand wat iets besonders uitstraal – nie net van buite nie, maar ook van binne. Ek skryf in omdat ek glo elke vrou verdien om raakgesien te word vir wie sy regtig is, en nie noodwendig vir hoe sy lyk nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Samesyn

3 woorde wat jou goed opsom:

Diensbaar, Opreg, Saggeaard

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media