Suret Stroh

Dorp/Stad waar jy woon:

Wes Kaap

Beroep:

Skoonheidsdeskundige, model, actor

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir die Sarie voorbladgesig, want ek wil graag vir dames daar buite wys, ongeag hoe jy lyk of jou ouderdom. As jy ‘n droom het gaan vir dit. Soos daar gesê word, as jy droom – droom groot.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Fantasties

3 woorde wat jou goed opsom:

Positief, Inspireer, Dankbaar

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media